Featuring Albert Maritz & Nadia Beukes
COFFEE SNOBS latest music video - Skuiling
Aroma - 'n Vars Geur...
Coffee Snobs Aroma
​
Musiek vir connoisseurs. Dis die musiek wat Coffee Snobs - Vernette Wessels saam met haar man, Marius - op hul debuutalbum Aroma skep: geurig en smaaklik.
Kinders van die wind
Vernette en Marius is albei uitstekende liedjieskrywers en van hul werk is reeds deur Laurika Rauch en die sopraan Suzaan Rentzke opgeneem. Dié album bevat elf vars, vernuwende, oorspronklike komposisies – én ‘n indrukwekkende weergawe van Koos du Plessis se tydlose skepping, Kinders van die wind. Die progressiewe kitaar- en perkussiegedrewe verwerking, grootse orkestrasie en Vernette se suiwer stemkrag en emosionele interpretasie is oorrompelend.
Now in store
Coffee Snobs’ debut album Aroma is now available at Musica country wide and Music4u in Pretoria. Or you can download the album on iTunes and Amazon.com. Get your copy now!